Amerikaner leer Afrikaans [boodskap #31515] |
Vr, 09 Junie 2000 00:00 |
KaapseKind
Boodskappe: 82 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
'n Amerikaanse vriednin wil graag Afrikaans leer praat.
Sy het vanaf Engeland (nogal!) kassette bestel en het nou genoeg woorde
onder die knie, maar die grammatika sukkel maar. Hetenige iemand 'n idee
waar sy beter "tapes" kan kry?
Ek wil ook graag weet of daar 'n paar Afrikaanse klubs in Amerika (Florida)
is.
Groete uit 'n nat Kaap.
|
|
|
Re: Amerikaner leer Afrikaans [boodskap #31542 is 'n antwoord op boodskap #31515] |
Sa, 10 Junie 2000 00:00 |
Marc Vermeersch
Boodskappe: 25 Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hello,
Misschien kan uw vriendin Nederlands leren praten dit is zeer nabij het
Afrikaans
Beste groetjes uit België
KaapseKind skryf in boodskap news:39410db7.0@news1.mweb.co.za...
> 'n Amerikaanse vriednin wil graag Afrikaans leer praat.
>
> Sy het vanaf Engeland (nogal!) kassette bestel en het nou genoeg woorde
> onder die knie, maar die grammatika sukkel maar. Hetenige iemand 'n idee
> waar sy beter "tapes" kan kry?
>
> Ek wil ook graag weet of daar 'n paar Afrikaanse klubs in Amerika (Florida)
> is.
>
> Groete uit 'n nat Kaap.
>
|
|
|
|