Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mugabe
Mugabe [boodskap #31478] Thu, 08 June 2000 00:00
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: July 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Mugabe
>> ======
>> Mugabe se persoonlike toordokter gee aan hom 'n pratende spieëltjie. Hy
>> hang dit bokant die goue krane in sy badkamer, en elke oggend dan vra hy
>> een of ander vraag vir die spieël. Die spieël prys hom dan vreeslik. Dan
>> voel hy sommer lekker en jaag deur Harare se strate met sy kavalkade.
>>
>> Byvoorbeeld: 'Spie�ltjie, spieëltjie aan die muur, wie in Afrika se
>> brilraam sit die hoogste bokant sy ore?'
>> Dan antwoord die spieëltjie iets soos: 'U brilraam sit die hoogste, o
>> Moordenaar van die witmense se troeteldiere!'
>> Dan ry hy doodgelukkig parlement toe.
>>
>> Of 'Spie�ltjie, spieëltjie aan die muur, wie in Afrika het die meeste
>> plase?'
>> Dan antwoord die spie?ltjie: 'U het die meeste plase, o Wedrenjaer deur
> die
>> strate van Harare!'
>>
>> Een oggend vra hy vir die spieëltjie: 'Spie�ltjie, spieëltjie aan die
> muur,
>> wie in Afrika wring die meeste ponde uit die kloue van die kolonialistiese
>> Britte?'
>>
>> 'n Halfuur later kom Mugabe by die parlement aan, maar hy is woedend.
> Stoom
>> kom by sy ore uit, die krul is uit sy hare uit, en sy hande is vol bloed
> en
>> glasstukkies soos hy die spieël stukkend geslaan het.
>> 'Wat makeer, o Verskrikker van Afrika se witmense?' vra een van sy
>> adjudante.
>> Waarop Mugabe tandeknersend sis: 'Wie de f*k is HANSIE CRONJE???'
>>
>>
>>
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Klere en tekstiel industrie produkte vir Afrika en die Planeet
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Padbou toerusting vir Afrika en die Planeet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 04:17:51 UTC 2024