Woordeskat [boodskap #31201] |
Wed, 31 May 2000 00:00 |
Paddy Girl
Boodskappe: 54 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Boertjie
Ek smaak hierdie "VOLKSVREEMDE" van jou!
Daar's 2 nuwe woorde op hierdie NG gebore:
'ApartheidsVark' deur Gloudina
en
'VolksVreemde' deur jouself.
Almal behoort bydraes te maak tot ons yl woordeskat
|
|
|
Re: Woordeskat [boodskap #31560 is 'n antwoord op boodskap #31201] |
Tue, 13 June 2000 00:00 |
Hans Malherbe
Boodskappe: 25 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Phatti skryf in boodskap news:zHeZ4.505$QT5.21629@news.iol.ie...
> Boertjie
>
> Ek smaak hierdie "VOLKSVREEMDE" van jou!
Boetie
As dit 'n vreemde woord is vir jou, is 'n die wandelende voorbeeld.
|
|
|
|