Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Beeld se site
Beeld se site [boodskap #31193] Di, 30 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
Weet enigiemand wanneer gaan die Beeld se website eendag (indien ooit) weer
bestaan? Dit was altyd by www.ebeeld.com maar nou word ek net ge-redirect na
24.com toe....
Re: Beeld se site [boodskap #31225 is 'n antwoord op boodskap #31193] Wo, 31 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Sover my kennis strek het 24.com Naspers se webblad uitgekoop

Charles van der Wath skryf in boodskap news:f4XY4.1270$9Y2.19471@news6-win.server.ntlworld.com...
> Weet enigiemand wanneer gaan die Beeld se website eendag (indien ooit) weer
> bestaan? Dit was altyd by www.ebeeld.com maar nou word ek net ge-redirect na
> 24.com toe....
>
Re: Beeld se site [boodskap #31226 is 'n antwoord op boodskap #31193] Wo, 31 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rocco Van Tonder  is tans af-lyn  Rocco Van Tonder
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
E, E, e, e, e, ny mies eke ek kennie daai eding nie. ESORRIE!!

Frik skryf in boodskap news:3934a16c$0$233@helios.is.co.za...
> Sover my kennis strek het 24.com Naspers se webblad uitgekoop
> Charles van der Wath wrote in message
> news:f4XY4.1270$9Y2.19471@news6-win.server.ntlworld.com...
>> Weet enigiemand wanneer gaan die Beeld se website eendag (indien ooit) weer
>> bestaan? Dit was altyd by www.ebeeld.com maar nou word ek net ge-redirect na
>> 24.com toe....
>>
>
Re: Beeld se site [boodskap #31270 is 'n antwoord op boodskap #31193] Do, 01 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
News24 (www.news24.com) is ] volle filiaal van Naspers. So ook Beeld
en Die Burger en Die Volksblad en Rapport (plus 'n klomp tydskrifte).
News24 is 'n Engelstalige 24 uur Internet-nuusdiens.
Beeld, Die Burger en Die Volksblad is ook op die Internet - in
Afrikaans.
'n Mens kan by Beeld uitkom deur of na news24 te gaan en daar op die
Beeld-ikoon te kliek of jy kan reguit na Beeld toe gaan by
www.beeld.com .

eBeeld was 'n loodsprogram vir al die blaaie.

On Tue, 30 May 2000 23:15:45 +0100, "Charles van der Wath"
wrote:

> Weet enigiemand wanneer gaan die Beeld se website eendag (indien ooit) weer
> bestaan? Dit was altyd by www.ebeeld.com maar nou word ek net ge-redirect na
> 24.com toe....
>
Vorige onderwerp: Die Beeld en ander Media
Volgende onderwerp: Tolla oorlede in kar ongeluk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 06:57:39 MGT 2024