Beeld se site [boodskap #31193] |
Tue, 30 May 2000 00:00 |
Charles van der Wath
Boodskappe: 49 Geregistreer: November 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Weet enigiemand wanneer gaan die Beeld se website eendag (indien ooit) weer
bestaan? Dit was altyd by www.ebeeld.com maar nou word ek net ge-redirect na
24.com toe....
|
|
|
Re: Beeld se site [boodskap #31225 is 'n antwoord op boodskap #31193] |
Wed, 31 May 2000 00:00 |
Frik
Boodskappe: 43 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Sover my kennis strek het 24.com Naspers se webblad uitgekoop
Charles van der Wath skryf in boodskap news:f4XY4.1270$9Y2.19471@news6-win.server.ntlworld.com...
> Weet enigiemand wanneer gaan die Beeld se website eendag (indien ooit) weer
> bestaan? Dit was altyd by www.ebeeld.com maar nou word ek net ge-redirect na
> 24.com toe....
>
|
|
|
Re: Beeld se site [boodskap #31226 is 'n antwoord op boodskap #31193] |
Wed, 31 May 2000 00:00 |
Rocco Van Tonder
Boodskappe: 22 Geregistreer: February 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
E, E, e, e, e, ny mies eke ek kennie daai eding nie. ESORRIE!!
Frik skryf in boodskap news:3934a16c$0$233@helios.is.co.za...
> Sover my kennis strek het 24.com Naspers se webblad uitgekoop
> Charles van der Wath wrote in message
> news:f4XY4.1270$9Y2.19471@news6-win.server.ntlworld.com...
>> Weet enigiemand wanneer gaan die Beeld se website eendag (indien ooit) weer
>> bestaan? Dit was altyd by www.ebeeld.com maar nou word ek net ge-redirect na
>> 24.com toe....
>>
>
|
|
|
Re: Beeld se site [boodskap #31270 is 'n antwoord op boodskap #31193] |
Thu, 01 June 2000 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
News24 (www.news24.com) is ] volle filiaal van Naspers. So ook Beeld
en Die Burger en Die Volksblad en Rapport (plus 'n klomp tydskrifte).
News24 is 'n Engelstalige 24 uur Internet-nuusdiens.
Beeld, Die Burger en Die Volksblad is ook op die Internet - in
Afrikaans.
'n Mens kan by Beeld uitkom deur of na news24 te gaan en daar op die
Beeld-ikoon te kliek of jy kan reguit na Beeld toe gaan by
www.beeld.com .
eBeeld was 'n loodsprogram vir al die blaaie.
On Tue, 30 May 2000 23:15:45 +0100, "Charles van der Wath"
wrote:
> Weet enigiemand wanneer gaan die Beeld se website eendag (indien ooit) weer
> bestaan? Dit was altyd by www.ebeeld.com maar nou word ek net ge-redirect na
> 24.com toe....
>
|
|
|