afrika renaissance [boodskap #31086] |
Sun, 28 May 2000 00:00 |
DIEK HENNING[1]
Boodskappe: 8 Geregistreer: November 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Kan iemand asseblief vir my die begrip Afrika Renaissance verduidelik.
Ek het altyd onder die begrip Renaissance verstaan die terugkeer na die kulturele hoogtepunte van die verlede; dis nou ten opsigte van die letterkunde, die boukuns, die beeldhoukunsen die skilderkuns.
Maarb het Afrika ooit so 'n tydperek in die vervloƫvelede belewe waarna teruggekeer kan word.
Ok die begrip van Mayibuye iAfrika ontgaan inm hierdie verband. HELP!!!
|
|
|