Re - e-poste aan die reisiger [boodskap #30966] |
Thu, 25 May 2000 00:00 |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wil hoogstens aanraai enige persone, insluitend aanhangers,
indien enige, wat 'n e-pos boodskap aan die reisiger wil stuur,
dit verkieslik as hier 'n nuwe bydrae te lewer, in die formaat:
Aan Reisiger - ....
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Wat interessant gevind word, is hoe daar in die Media, oor die
hele politieke spektrum, na die woord "reisiger" verwys word in
artikels wat in koerante verskyn.
Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.
|
|
|
Re: Re - e-poste aan die reisiger [boodskap #30999 is 'n antwoord op boodskap #30966] |
Fri, 26 May 2000 00:00 |
Bongoman
Boodskappe: 14 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Thu, 25 May 2000 16:41:46 -0700, reisiger
wrote:
> Wil hoogstens aanraai enige persone, insluitend aanhangers,
> indien enige, wat 'n e-pos boodskap aan die reisiger wil stuur,
> dit verkieslik as hier 'n nuwe bydrae te lewer, in die formaat:
> Aan Reisiger - ....
>
> Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> Wat interessant gevind word, is hoe daar in die Media, oor die
> hele politieke spektrum, na die woord "reisiger" verwys word in
> artikels wat in koerante verskyn.
>
> Hoop dit help.
> Saam vir 'n beter toekoms.
> Een vir almal en Almal vir een.
>
>
>
>
Nou nie dat ek brand om e-pos aan reisiger te stuur nie. Ek dink
hoeka eerder hy's 'n INSITTENDE. Plus hy't 'n hoop nuttelose
bagasie. Wat Help Om Hom Pienk en Plesierig te Hou.
By VoolBaat Drank.
|
|
|