Aangename Kennis [boodskap #30936] |
Wo, 24 Mei 2000 00:00 |
Bennie
Boodskappe: 2 Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Goeie dag aan al die deelnemers!
Ek het besluit om my status vanaf sluiper na aktiwe lid te verander.
Van die artikels hier moet ek sê dat ek Kaapse Kind s'n die meeste
waardeer.
Bestaan daar so iets soos 'n BGV (FAQ) vir hierdie groep? Of is die
enigste reël dat daar geen reëls is nie?
Geniet die dag,
Bennie
|
|
|
Re: Aangename Kennis [boodskap #30937 is 'n antwoord op boodskap #30936] |
Wo, 24 Mei 2000 00:00 |
Tobie de Villiers
Boodskappe: 50 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
nog een wat bang is om sy e-pos adres te gebruik .............. ek dink
ons kan probleme kry van dié (im) 'poster'
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Bennie skryf in boodskap news:8gg8d5$ro$1@nnrp1.deja.com...
------------- knip --------------------
> Van die artikels hier moet ek sê dat ek Kaapse Kind s'n die meeste
> waardeer.
> Bennie
|
|
|
Re: Aangename Kennis [boodskap #30977 is 'n antwoord op boodskap #30936] |
Do, 25 Mei 2000 00:00 |
Bennie
Boodskappe: 2 Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Tobie,
Dankie vir die verwelkoming.
Ek hoop om 'n positiewe bydra tot die nuusgroep te lewer.
Groete
Bennie
In article ,
"Tobie" wrote:
> nog een wat bang is om sy e-pos adres te gebruik .............. ek dink
> ons kan probleme kry van dié (im) 'poster'
>
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> Bennie skryf in boodskap news:8gg8d5 $ro$1@nnrp1.deja.com...
> ------------- knip --------------------
>> Van die artikels hier moet ek sê dat ek Kaapse Kind s'n die meeste
>> waardeer.
>
>> Bennie
>
>
|
|
|