Re: Archives: May 22, 1900 [boodskap #30799] |
Ma, 22 Mei 2000 00:00 |
Canis Lupus
Boodskappe: 24 Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Nou weet ek hoekom ek so sleg voel vandag.
Francois
@home.com wrote in message ...
> On May 22, 1900 the Globe and Mail reported
> that Boer General De Wet was prepared to
> surrender, conditionally, his entire Free State
> force to the British.
>
|
|
|
Re: Archives: May 22, 1900 [boodskap #30800 is 'n antwoord op boodskap #30799] |
Ma, 22 Mei 2000 00:00 |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja en ons weet hoekom, want hulle vroue en kinders het gesterf in
konsentrasie kampe.
Reenen van Niekerk
skryf in boodskap news:3929483D.FB3A0B06@home.com...
> On May 22, 1900 the Globe and Mail reported
> that Boer General De Wet was prepared to
> surrender, conditionally, his entire Free State
> force to the British.
>
|
|
|
Re: Archives: May 22, 1900 [boodskap #30801 is 'n antwoord op boodskap #30799] |
Ma, 22 Mei 2000 00:00 |
Rocco Van Tonder
Boodskappe: 22 Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ja, gaan kry vir jou 'n "Nollie"......Ag ek bedoel 'n lollie. As die Engelse
nie so moffie agtig en Hitler agtig was nie dan het hulle nie eers daar aan
gedroom het om een BOERTJIE te vang of hom self te laat oor gee het nie.
Gaan lees verder HOEKOM HY OORGEGEE het!!!!!!!!!