|
Re: kak mentaliteit [boodskap #30587 is 'n antwoord op boodskap #30586] |
Mon, 15 May 2000 00:00 |
loes&patrick
Boodskappe: 239 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is seker dat hier 'n paar mense is wat geen kop het en nie self dink nie.
Skelde is baie gemaklik, oplossings te bedenk en te soek en te probeer andere
insenders van bootskappe te begryp en hulle nie verbaal af te straf in skeld
woorde. Bly by jou eie punt en viral respekteer die menings van andere insenders
ook as dit jou eie mening geweld mag aandoen. Skelde en skeldwoorde gee slegs
'n persoon sy eie baie swak posisie weer. En is viral onbeleefd !
Patrick
In article , Reenen van Niekerk
wrote:
> Ek merk dat hier 'n paar mense deesdae is wat 'n kak mentaliteit het.
>
> Reenen van Niekerk
>
|
|
|
Re: kak mentaliteit [boodskap #30701 is 'n antwoord op boodskap #30586] |
Thu, 18 May 2000 00:00 |
Rocco Van Tonder
Boodskappe: 22 Geregistreer: February 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Soos?
Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:391fc9b0.0@news1.mweb.co.za...
> Ek merk dat hier 'n paar mense deesdae is wat 'n kak mentaliteit het.
>
> Reenen van Niekerk
>
|
|
|