Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Wildewoordeboek D-G (Wilde Woordeboek D-G)
Wildewoordeboek D-G [boodskap #30482] Wed, 10 May 2000 00:00 na volgende boodskap
foilcut  is tans af-lyn  foilcut
Boodskappe: 25
Geregistreer: May 1999
Karma: 0
Junior Lid
Dandy - uitskietpinkir
Dice (met kar of motorfiets) - hakskeer, blitsrits, dobbelja, woer, bande brand
Draw - ewetjie, al-elk, koeksister, ewewin
Don't try your luck - jy speel met die lykswa se "starter" , moenie probeer pret pluk nie, moenie jou klokkie met my lui nie, jou tande in 'n leeu se stert slaan, moenie my melk suur maak nie, sluk jou geluk, moenie doekswaai nie

Face-lift - hysbakkies
Fancy (iemand ...) - hom liplek, hom flikoog, kykvry, soenstaar
Flashy (voorkoms) - malledraai, maltol, breinflou, glybui, rolbol, deurmetoffie
Flat Spin - malledraai, maltol, gekkewaan, glybui
French Kiss - tongstoei, tongtol, tongvleg, tongknoop, smoelsmul, lekbek, mondspasma

Gasket ('n ... blaas) - 'n breinbom los, werwels haak uit, ystervarke vang, 'n vuurpyl spoeg, 'n gasbobbel blaas
Inwoner van Gauteng - Gautgrawer, Gryslander, Gouelokkies, Sowetohaan
Genuine - wetwaar, regtig-egtig, egreg
Go-getter - inpalmer, vegvatter, krykêrel, vooruitholler, kansmens, gapinggryper
Go (iemand ..) - knaag, gas gee, morpor, skollie
Granny flat - grootjiegrot, abbahuisie, ouderdosie, plakpaleisie, tuintuiste, oumaklossie, mikrowoning, oumanessie, ouma-igloo, skoonmawoonwa, oumakaia, mindaeoord, gryshuisie, erfnes, ouvrou-houkou, plooihuisie, krokhok
Grind (iemand ....) - inskroef, knie, skeur, meel, skraap, gryp en slyp, duimdraai
Guts (nie die guts hê nie) - geen dikderm nie, banghaar, polsloos, kleppe het gebrand
Re: Wildewoordeboek D-G [boodskap #30483 is 'n antwoord op boodskap #30482] Wed, 10 May 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Samuel Murray  is tans af-lyn  Samuel Murray
Boodskappe: 66
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Volle Lid
Dalk moet jy net jou bronverwysing bysit, anders is dit skending van
kopiereg. Maar gee nog... ons geniet dit.

foilcut skryf in boodskap news:8fbnmd$2lt2$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Dandy - uitskietpinkir
Re: Wildewoordeboek D-G [boodskap #30494 is 'n antwoord op boodskap #30482] Thu, 11 May 2000 00:00 Na vorige boodskap
Gary Bartholomew  is tans af-lyn  Gary Bartholomew
Boodskappe: 106
Geregistreer: March 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien uit na die volgende episode.
Vorige onderwerp: Wildewoordeboek H-K
Volgende onderwerp: Wildewoordeboek L-N
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 04:50:07 UTC 2024