Goed boek [boodskap #5060] |
Wed, 20 September 2006 20:47 |
Fons Rave
Boodskappe: 2 Geregistreer: September 2006
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Wie kent een goed boek over het afrikaans ? Met een uitgebreide uitleg
(grammatica/woorden) en een vergelijking met het nederlands.
Groeten,
Fons.
|
|
|
Re: G [boodskap #38381 is 'n antwoord op boodskap #5060] |
Wed, 17 January 2001 20:47 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 17 Jan 2001 15:17:00 -0500, Danielle wrote:
>
> Davie, ek het nie geweet jy kan in tale praat nie? Wat se jy hier?
> Ek ken 2 sinne in Zulu, en altwee het te doen met "ek is honger", en
> nie een van hulle het enige van jou woorde in nie. :-)
>
> Wag...is ek nie miskien Sue nie? Of dalk Johan?
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Net voor Sue weggeraak het as Sue, het sy twee briewe in Zulu geskryf.
En vertel waar sy Zulu geleer het. Sy het op geen antwoord gewag nie
en ;ghoebaai' gesê. Wat ek hier sê kom net daarop neer dat sy miskien
bang was iemand antwoord haar in Zulu.
Lyk my jy voel ook sleg dat Tobie haar uitgevang het.
Klaas
|
|
|