Tannie (cont) [boodskap #30181] |
Di, 25 April 2000 00:00 |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Heel praktiese
> dinge: soos kry meer paspoortkiekies as jy oorsee gaan
> studeer as die minimum wat jy nou in Kanada nodig het. As
> hy na my geluister het, sou hy hom ure en ure se pyn in 'n
> vreemde land gespaar het (in hierdie geval Frankryk.)
Dis nie JY wat slim is nie, Gloudina, dis jou laaitie wat dom is.
Dit neem absoluut geen intelegensie om altyd ge-"stamped" kopiee van jou
paspoort/geboorte sertifikaat en extra paspoort fotos aan jou te he as jy
rondvlieg nie:
IT'S ABSOLUTE COMMON SENSE. En moet asb nie nou vir my se jy reken jy's
"sienend" nie.
> My teorie is dat mans nie behoort te
> trou totdat hulle self kinders wil he nie, en dan 'n moeder soek
> wat hulle as geskik vir hulle nageslag beskou.
Uitstekende idee!!
Dus moet ek "single" bly totdat ek
voel ek wil voortplant en gaan soek dan 'n middeljarige vrou
op die brink van menopause?
> dit omdat jy so oninteressant
> en selfsugtig in die bed is, dat sy maar enige ekskuus gryp om
> nie vir jou daar te ontmoet nie.
Korrek, ek probeer beslis ons bed vermy, ek verkies haar "best friend's" se
plek.
2 +1 = yum-yum.
(Ek kan tot vir jou .JPGs stuur, of .AVIs as jy van motion pictures hou)
> Dis die wat ek se mens behoort 'n eksamen te skryf engekeur te word, voordat jy
> toegelaat word om te trou,
> en 'n nog strenger toelatingstoets voordat jy toegelaat word
> om kinders te he.
Wie stel jy voor stel die inhoud van hierdie eksamen saam?
Die Pope, Bill Clinton of Die Ayatollah Gomeni?
Op grond waarvan sal jy toegelaat word om kinders te he?
Op grond waarvan sal jy afgekeur word?
> Die tannie wat vier kinders in minder
> as vyf jaar in die lewe gebring het
> met die hulp van 'n wonderlike
> vader.
HOERA vir die jollie bobbejaan!
|
|
|
Re: Tannie (cont) [boodskap #30227 is 'n antwoord op boodskap #30181] |
Vr, 28 April 2000 00:00 |
Pw Botha
Boodskappe: 19 Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Gee haar gaas
Phatti wrote in message ...
> monkey see, monkey do . . .
> Jy is so diep in Leswin se poephol op. . . .
>
> skryf in boodskap news:3904FE97.DCAB6094@home.com...
>> Phatti wrote:
>>
>>> HOERA vir die jollie bobbejaan!
>>
>> Paul, ek weet jy wil meer aandag trek,maar die soort snert verveel my na
> 'n
>> ruk soveel, dat ek regtig nie meer
>> lus is vir al die repartee nie. As jy nou
>> my aandag wil trek, vertel van Dublin
>> en omstreke. Het jy al James Joyce
>> gelees? Weet jy wie Molly Bloom is?
>> Daar is nou hot stuff.
>>
>> Die tannie wat hou van hot stuff, nie
>> vervelerige tame stuff, wat jy probeer
>> opdis nie.
>>
>
|
|
|