Tuis » Taal » Prosa & poësie » Uit "Kwatryne" deur I.D. DU PLESSIS
Uit "Kwatryne" deur I.D. DU PLESSIS [boodskap #4977] |
Mon, 24 July 2006 11:59  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Uit "Kwatryne"
I.D. du Plessis
Djokjakarta
In Djokjakarta waar die silwersmede
Geduldig hamer op die wit metaal,
Het ek vir jou - 'n duisend jaar gelede? -
Dié bontgeblomde batikdoek gaan haal.
Duiwe
Bali se singende duiwe
Omsingel die maan in hul vlug
En hang, 'n tros donkerblou druiwe,
Aan die hoë prieel van die lug.
|
|
|
Re: Uit "Kwatryne" deur I.D. DU PLESSIS [boodskap #4978 is 'n antwoord op boodskap #4977] |
Mon, 24 July 2006 19:05  |
knersus
Boodskappe: 211 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Een van my gunstelingdigters...
Hessie wrote:
> Uit "Kwatryne"
> I.D. du Plessis
>
> Djokjakarta
>
> In Djokjakarta waar die silwersmede
> Geduldig hamer op die wit metaal,
> Het ek vir jou - 'n duisend jaar gelede? -
> Dié bontgeblomde batikdoek gaan haal.
>
> Duiwe
>
> Bali se singende duiwe
> Omsingel die maan in hul vlug
> En hang, 'n tros donkerblou druiwe,
> Aan die hoë prieel van die lug.
>
--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 09:05:38 UTC 2025
|