Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe » Goeiedag
Goeiedag [boodskap #88] Wo, 27 Junie 2001 13:55 na volgende boodskap
Gwydhel  is tans af-lyn  Gwydhel
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Goeiedag,

Hoe gaan dit met julle? Ek woon in Amerika en ek leer Afrikaans. Ek is
baie geïnteresseerd in julle pragtige taal, en afrikaanse kultuur, en
Suid-Afrika gewoonlik.

Ek hoop, dat ek hier my Afrikaans sal kan oefen, en dat julle 'n
Amerikaner sal verdra, wat julle taal leer en sekerlik foute sal maak.

Dankie en tot siens,

Thomas
Re: Goeiedag [boodskap #89 is 'n antwoord op boodskap #88] Vr, 29 Junie 2001 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan D. Strydom  is tans af-lyn  Johan D. Strydom
Boodskappe: 21
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Interessant. Wie leer jou die taal Thomas?

Gwydhel skryf in boodskap news:96fccc7b.0106270555.317a628c@posting.google.com...
> Goeiedag,
>
> Hoe gaan dit met julle? Ek woon in Amerika en ek leer Afrikaans. Ek is
> baie geïnteresseerd in julle pragtige taal, en afrikaanse kultuur, en
> Suid-Afrika gewoonlik.
>
> Ek hoop, dat ek hier my Afrikaans sal kan oefen, en dat julle 'n
> Amerikaner sal verdra, wat julle taal leer en sekerlik foute sal maak.
>
> Dankie en tot siens,
>
> Thomas
Re: Goeiedag [boodskap #90 is 'n antwoord op boodskap #88] Vr, 29 Junie 2001 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hputter  is tans af-lyn  hputter
Boodskappe: 3
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Goeiedag, Marsel, Johan en in die besonder aan Thomas.
Dit is sowaar 'n goeie idee dat ons met Thomas in Afrikaans kan praat.
Dit sal interessant wees om te hoor wat Thomas in Amerika doen en waarom hy
nou juis Afrikaans wil leer.
Vra maar jou vrae, Thomas. Ek glo tussen ons drie en moontlik ander sal ons
jou graag wil help.
Ns: Ja Marsel, ek glo dit gaan 'n optraande stryd wees vir ons Bokke. Sal
maar kyk wat gaan gebeur.
Groetnis tot later. Henk.

"Gwydhel" skryf in boodskap news:96fccc7b.0106270555.317a628c@posting.google.com...
> Goeiedag,
>
> Hoe gaan dit met julle? Ek woon in Amerika en ek leer Afrikaans. Ek is
> baie geïnteresseerd in julle pragtige taal, en afrikaanse kultuur, en
> Suid-Afrika gewoonlik.
>
> Ek hoop, dat ek hier my Afrikaans sal kan oefen, en dat julle 'n
> Amerikaner sal verdra, wat julle taal leer en sekerlik foute sal maak.
>
> Dankie en tot siens,
>
> Thomas
Re: Goeiedag [boodskap #91 is 'n antwoord op boodskap #90] Sa, 30 Junie 2001 14:26 Na vorige boodskap
Johan D. Strydom  is tans af-lyn  Johan D. Strydom
Boodskappe: 21
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Net vir interessantheidshalwe: in baie Europese lande word Afrikaans by
universiteite as Germaanse taal gedoseer... Amerika is seker nie 'n
uitsondering nie...

hputter skryf in boodskap news:3b3d5392_1@batman.vip-za.com...
> Goeiedag, Marsel, Johan en in die besonder aan Thomas.
> Dit is sowaar 'n goeie idee dat ons met Thomas in Afrikaans kan praat.
> Dit sal interessant wees om te hoor wat Thomas in Amerika doen en waarom hy
> nou juis Afrikaans wil leer.
> Vra maar jou vrae, Thomas. Ek glo tussen ons drie en moontlik ander sal ons
> jou graag wil help.
> Ns: Ja Marsel, ek glo dit gaan 'n optraande stryd wees vir ons Bokke. Sal
> maar kyk wat gaan gebeur.
> Groetnis tot later. Henk.
> "Gwydhel" wrote in message
> news:96fccc7b.0106270555.317a628c@posting.google.com...
>> Goeiedag,
>>
>> Hoe gaan dit met julle? Ek woon in Amerika en ek leer Afrikaans. Ek is
>> baie geïnteresseerd in julle pragtige taal, en afrikaanse kultuur, en
>> Suid-Afrika gewoonlik.
>>
>> Ek hoop, dat ek hier my Afrikaans sal kan oefen, en dat julle 'n
>> Amerikaner sal verdra, wat julle taal leer en sekerlik foute sal maak.
>>
>> Dankie en tot siens,
>>
>> Thomas
>
Vorige onderwerp: Duits na Engels
Volgende onderwerp: Translation Help: "Tootsiens en mooi bly"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 12:41:00 MGT 2024