Re - smileys [boodskap #29895] |
Sun, 16 April 2000 00:00 |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Smileys gaan weer ingesluit word in bydraes, nadat die groen lig
gegee is, waarvoor aangevra is. Om die suksesse wat daarna
behaal gaan word, oor te beklemtoon.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een.
|
|
|
Re: Re - smileys [boodskap #29915 is 'n antwoord op boodskap #29895] |
Mon, 17 April 2000 00:00 |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: August 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy sal my sommer speels maak, ek dog amper jy verkoop "smiley" hier op onse
konserwatiewe NG..
"reisiger" skryf in boodskap news:10a2780a.b3ae7ae5@usw-ex0104-087.remarq.com...
> Smileys gaan weer ingesluit word in bydraes, nadat die groen lig
> gegee is, waarvoor aangevra is. Om die suksesse wat daarna
> behaal gaan word, oor te beklemtoon.
>
> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
> vir een.
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network
*
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
|
|
|