PAC is idiote [boodskap #29756] |
Sun, 09 April 2000 00:00 |
AapStert
Boodskappe: 5 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Die PAC in sy nuutste uitsprake ondersteun die gebeure in Zimbabwe. Vir my
is dit geen snaaksigheid nie. Ek sien die PAC as a dom, tweedehandse
weergawe van die ANC en het geen redelike, logiese uitspraak in verband met
Zimbabwe gelewer nie. Die bestuur van die organisasie is duidelik net in die
politiek vir twee redes, geld en gesubsidieerde petrol.
Die manne in die party is barbaars en gemeen en het nie werklik (kontra
hulle publike uitsprake) die gesondheid van ons land op die hard nie.
Shame
AapMan
|
|
|
Re: PAC is idiote [boodskap #29853 is 'n antwoord op boodskap #29756] |
Thu, 13 April 2000 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 9 Apr 2000 14:02:09 +0200, "AapStert" wrote:
is dit geen snaaksigheid nie. Ek sien die PAC as a dom, tweedehandse[/color]
> weergawe van die ANC en het geen redelike, logiese uitspraak in verband met
> Zimbabwe gelewer nie. Die bestuur van die organisasie is duidelik net in die
> politiek vir twee redes, geld en gesubsidieerde petrol.>>
Wat was hul uitspraak?
|
|
|