Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Ars Poetica" deur LOUIS ESTERHUIZEN
"Ars Poetica" deur LOUIS ESTERHUIZEN [boodskap #29718] Thu, 06 April 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

ARS POETICA
Louis Esterhuizen

Die spel lewer
geen bydrae, verduidelik
niks
vra nie vrae nie, verklaar niks
die spel is dood

Die spel stel geen voorwaardes
breek nie reels nie, bring
geen offers
word in wagkamers gespeel
of in bleek digbundels, vergete
op stofrakke

Die spel is dood
verras nie, bevraagteken
niks. Is nie feit of fiksie,
is dood -
Vorige onderwerp: Demokrasie in SA
Volgende onderwerp: Wanneer begin die Englse 'n invloed hê op SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 06:30:36 UTC 2024