++Bargain!! [boodskap #29626] |
Sat, 01 April 2000 00:00 |
Gary Bartholomew
Boodskappe: 106 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kommerwekker to koop!
Splinternuut! Amper nooit gebruik nie.
Wel baie selde gebruik in elk geval.
Enige redelike aanbod sal oorweeg word.
|
|
|
Re: ++Bargain!! [boodskap #29692 is 'n antwoord op boodskap #29626] |
Wed, 05 April 2000 00:00 |
Gary Bartholomew
Boodskappe: 106 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
No laat jy my dink. Dankie man. Ek moet terug laboratorium toe gaan en sien
of ek die kommerwekker aan 'n komkommer kan koppel, dan het ek 'n produk wat
'n moerse klomp pond werd mag wees. Ek trek my aanbod terug tot tyd en wyl
dat my navorsing vrugte afgeweer het.
saxcpt skryf in boodskap news:38eafd62$0$229@hades.is.co.za...
> Klink amper soos my vrou sy komkommer oor alles?
>
> Gary Bartholomew wrote in message
> news:8c59on$3kb$4@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Kommerwekker to koop!
>> Splinternuut! Amper nooit gebruik nie.
>> Wel baie selde gebruik in elk geval.
>>
>> Enige redelike aanbod sal oorweeg word.
>>
>
|
|
|
Re: ++Bargain!! [boodskap #29693 is 'n antwoord op boodskap #29626] |
Wed, 05 April 2000 00:00 |
saxcpt
Boodskappe: 10 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Klink amper soos my vrou sy komkommer oor alles?
Gary Bartholomew skryf in boodskap news:8c59on$3kb$4@ctb-nnrp1.saix.net...
> Kommerwekker to koop!
> Splinternuut! Amper nooit gebruik nie.
> Wel baie selde gebruik in elk geval.
>
> Enige redelike aanbod sal oorweeg word.
>
|
|
|