Re: Die jaar 2003 [boodskap #29585] |
Thu, 30 March 2000 00:00 |
RARLOW
Boodskappe: 4 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
> Nog een vraagje Denk je dat dit gods wil is?? Dan is god wreed met zijn
> eigen schepping.....of niet soms vooral voor de kinderen die aids hebben
> gekregen in onschuld.
>
Emmy
Nou wat van Noag se ark? Was dit nie ook maar wreed nie. En daar is nie n
"Cure" vir aids nie, al wat dit doen is om die lyding te vergemaklik
|
|
|
Re: Die jaar 2003 [boodskap #29586 is 'n antwoord op boodskap #29585] |
Thu, 30 March 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Riaan wrote:
> Was dit nie God se wil dat in Noag se tyd die "hele wereld" uitgewis was
> nie, was dit nie God wat opdrag gegee het dat daar in die Bybelse tyd oorloë
> plaasgevind het nie. En wat lat jou dink "onskuldige mense het nie toe ook
> gely nie.
>
> En so by the way ... Is jy nie die asshole wat vir my wou kom reken het dat
> Jusus dalk self 'n homoseksueel was en dat die bybel maar net deur mense
> geskryf was nie.
>
> Doen jouself 'n guns en piss off, jy irreteer die kak uit my uit.
Sien, hier het ons nou die tipiese "regse" "boer" "afrikaner" wat dinkhy is 'n
Christen en 'n outoriteit van die bybel, (alhoewel hy heelwaar-
skynlik nie meer NG Kerk is nie, want dit is te liberaal vir hom). Hy
gebruik vuil taal asof dit sy moedertaal is. Nou, dis hierdie ou se soort
waaruit meeste van die apartheidsvarke gekom het. Mens hoop maar
net dat hierdie soort "Afrikaner" sal uitsterf in die nuwe Suid-Afrika.
Ongelukkig dink ek sommige van hulle emigreer nou na lande soos
Kanada. Sies.
Minnehaha
|
|
|