Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Archives, March 21, 1900
Re: Archives, March 21, 1900 [boodskap #29450] Tue, 21 March 2000 00:00 na volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: August 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jy't skielik stil geraak, Gloudina Bouwer, wat is fout??
skryf in boodskap news:38D7984A.14EC60BA@home.com...
> On March 21, 1900 The Globe and Mail reported that President Steyn
> of the Orange Free State denied British commander Lord Roberts's
> charges of Boer treachery on the battlefield.
>
Re: Archives, March 21, 1900 [boodskap #29465 is 'n antwoord op boodskap #29450] Wed, 22 March 2000 00:00 Na vorige boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: August 1998
Karma: 0
Senior Lid
Lou

Ja, jy is 100% korrek. Dit is 'n kakkerige taktiek. Maar dit werk.
Ek beveel aan dat jy kyk na sommige van die poste wat sy (Gloudina) hier
gelos het. Sy's altyd eerste om mense se persoonlike besonderhede hier te
pos.

"Treat others EXACTLY the same way they treat you"

"lou" skryf in boodskap news:38D86C06.3EDE@hotmail.dinges.com...
> Phatti wrote:
>>
>> Jy't skielik stil geraak, Gloudina Bouwer, wat is fout??
>> skryf in boodskap news:38D7984A.14EC60BA@home.com...
>>> On March 21, 1900 The Globe and Mail reported that President Steyn
>>> of the Orange Free State denied British commander Lord Roberts's
>>> charges of Boer treachery on the battlefield.
>>>
>
>
> Jy weet Paul - jy is nou net so erg soos Gloudina - om mense met
> allerhande goed te "drieg" is nie aanvaarbare Nuusgroep etikette nie.
> Dis maklik genoeg om vas te stel wie iemand is maar om dan die persoon
> se details op die usenet te plaas is 'n maklike manier om 'n nuusgroep
> dood te smoor. Ek weet 'ons vriend Ferdie' kla altyd oor mense skuilname
> gebruik maar dis presies hieroor - ons wil nie ongevraagde mail van
> ander af kry nie so moetasseblief nie my details hier pos nie! :)
>
> Die klomp se redenasies is gewoonlik heel swak ek weet nie hoekom jy
> tot die taktiek moes oorgaan nie.
Re: Archives, March 21, 1900 [boodskap #29466 is 'n antwoord op boodskap #29450] Wed, 22 March 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: January 1999
Karma: 0
Senior Lid
Phatti wrote:
>
> Jy't skielik stil geraak, Gloudina Bouwer, wat is fout??
> skryf in boodskap news:38D7984A.14EC60BA@home.com...
>> On March 21, 1900 The Globe and Mail reported that President Steyn
>> of the Orange Free State denied British commander Lord Roberts's
>> charges of Boer treachery on the battlefield.
>>

Jy weet Paul - jy is nou net so erg soos Gloudina - om mense met
allerhande goed te "drieg" is nie aanvaarbare Nuusgroep etikette nie.
Dis maklik genoeg om vas te stel wie iemand is maar om dan die persoon
se details op die usenet te plaas is 'n maklike manier om 'n nuusgroep
dood te smoor. Ek weet 'ons vriend Ferdie' kla altyd oor mense skuilname
gebruik maar dis presies hieroor - ons wil nie ongevraagde mail van
ander af kry nie so moetasseblief nie my details hier pos nie! :)

Die klomp se redenasies is gewoonlik heel swak ek weet nie hoekom jy
tot die taktiek moes oorgaan nie.
Vorige onderwerp: Ou Paul Vettie
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Fietse en motorfietse vir Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 16:22:51 UTC 2024