Re: Dit gaan beter in SA onder die nuwe regering , NOT! [boodskap #29427] |
Mon, 20 March 2000 00:00 |
Simon van der Schans
Boodskappe: 263 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Julian de Beer wrote in message ...
> Uit die Die Burger 20/03/00
>
> Cosatu kortsigtig
(snip, snip)
> Eenvoudige logika sê vir 'n mens... (snip, snip)
> Met 'n werkloosheidsituasie wat al krisis-afmetinge aangeneem het, getuig
> dit van algehele ekonomiese kortsigtigheid om aan te dring op maatreëls wat
> (dalk) sal keer dat dit vererger.
Wie verstaan watse punt hierdie ou probeer maak?
Of is daar 'n blinke [blinde?] kol in sy logika.
Swart Simon
|
|
|
Re: Dit gaan beter in SA onder die nuwe regering , NOT! [boodskap #29428 is 'n antwoord op boodskap #29427] |
Mon, 20 March 2000 00:00 |
none-suppiled
Boodskappe: 8 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Mon, 20 Mar 2000 19:32:30 +1200, "Julian de Beer"
wrote:
mense hul werk verloor. Mense wat onder die ou bewind werk gehad het.>>[/color]
> Eenvoudige logika sê vir 'n mens dat arbeids- en ekonomiese beleid in 'n
> verkeerde rigting beweeg het >>
Of natuurlik dat SA die wereld-ekonomie betree hert en dat die
nywerheidswereld die nodige aanpassings moes doen soos uitgawes
besnoei.
Of dat maatskappye nou internasionaal begin meeding het en ook as
gevolg daarvan werkmag besnoei het.
Of dat die tegnologie in die afgelope 10 jaar so ontwikkel het dat
fabrieke minder arbeidsintensief is.
Of dat die staat uiteindelik na jare en jare se beloftes actually
begin het om sy werkmag te besnoei.
Of dat die goudprys gedaal het en dat goudmyne toegemaak het,
byvoorbeeld aan die Oos-Rand.
|
|
|