Gedicht Muskietenjach [boodskap #29287] |
Mon, 13 March 2000 00:00 |
Hans Borgonje
Boodskappe: 1 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Wie weet de tekst van het gedicht muskietenjach in het zuid-afrikaans
Het gaat over een man (van der Merwe) die achter een mug aanjaagd
|
|
|
Re: Gedicht Muskietenjach [boodskap #29461 is 'n antwoord op boodskap #29287] |
Wed, 22 March 2000 00:00 |
Johann
Boodskappe: 9 Geregistreer: November 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hier is my probeerslag soos ek dit onthou
Jou vabond, wag, ek sal jou kry
van jou sal net 'n bloedkol bly - hier op my kamermure
Kaplaks! Dis mis, daar vlieg hy weer
Maar vrek sal jy sowaar, ek sweer. My naam is van der Merwe
M reken hy's langer maar dis al wat ek kan onthou.
Johann
Hans Borgonje wrote in message ...
> Wie weet de tekst van het gedicht muskietenjach in het zuid-afrikaans
>
> Het gaat over een man (van der Merwe) die achter een mug aanjaagd
>
|
|
|