John Gordon Davies [boodskap #29218] |
Wed, 08 March 2000 00:00 |
PAT
Boodskappe: 141 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder of iemand weet van boekuitgewers in Suidelike Afrika
wat
dalk die boek "Hold my hand I'm dying" deur John Gordon Davies
het. Ek het
nou al gesoek by Amazon.com en Barnes en Noble, maar ek kry nie
die
boek nie. Dit speel af in die ou Rhodesie, en hy het ook n
tweede boek genaamd "The year of the hungry tiger" geskryf. Ek
het dit gelees jare gelede en vreeslik geniet, die man het n
absolute wonderlike styl, maar dit kon
nie te wonderlik gewees het as niemand dit verkoop nie.
Pat
|
|
|
Re: John Gordon Davies [boodskap #29369 is 'n antwoord op boodskap #29218] |
Thu, 16 March 2000 00:00 |
Gary Bartholomew
Boodskappe: 106 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Pat, ek dink jy't miskien die titel vergeet, want die "Hold My Hand I'm
Dying" wat ek gesien het is deur James Hadley Chase geskryf. "Chase" het
onder 'n skuilnaam geskryf, so moontlik was John Gordon Davies sy regte
naam?
en
Hallo Ferdi, Hallo reisiger. Ek was lus vir 'n bietjie Afrikaans, so ek het
by hierdie nuusgroep aangesluit. Ek kry die ide" dat ek te veel in die
Soutie stringe begin skryf, so ek sal nou my gifpen tussen beide groepe
regverdig probeer de"l.
PAT skryf in boodskap news:01bf8898$1e27e200$6d85aec7@ms660966.mindspring.com...
> Ek wonder of iemand weet van boekuitgewers in Suidelike Afrika
> wat
> dalk die boek "Hold my hand I'm dying" deur John Gordon Davies
> het. Ek het
> nou al gesoek by Amazon.com en Barnes en Noble, maar ek kry nie
> die
> boek nie. Dit speel af in die ou Rhodesie, en hy het ook n
> tweede boek genaamd "The year of the hungry tiger" geskryf. Ek
> het dit gelees jare gelede en vreeslik geniet, die man het n
> absolute wonderlike styl, maar dit kon
> nie te wonderlik gewees het as niemand dit verkoop nie.
>
> Pat
|
|
|