Op soek [boodskap #29209] |
Tue, 07 March 2000 00:00 |
Willi Lottering
Boodskappe: 1 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek is op soek na Brian Choveaux, 'n Kaapse tjellis. As iemand my sy e-mail
kan stuur, of enige vorm van kontak, sal ek dit hoog waardeer. Groete uit
Kanada!
|
|
|
Re: Op soek [boodskap #29219 is 'n antwoord op boodskap #29209] |
Wed, 08 March 2000 00:00 |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@home.com wrote:
>
> Willi Lottering wrote:
>
>> Ek is op soek na Brian Choveaux, 'n Kaapse tjellis. As iemand my sy e-mail
>> kan stuur, of enige vorm van kontak, sal ek dit hoog waardeer. Groete uit
>> Kanada!
>
> Ek het informasie probeer stuur aan jou epos-adres bo-aan jou posting,maar dit
> het teruggekom. Ek het informasie van 'n kontak in Kaapstad,
> maar wil dit nie hier pos nie. Kan jy miskien 'n eposadres aanstuur.
>
> Gloudina
Waarna toe??
|
|
|
Re: Op soek [boodskap #29220 is 'n antwoord op boodskap #29209] |
Wed, 08 March 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
lou wrote:
> @home.com wrote:
> . Ek het informasie van 'n kontak in Kaapstad,
>> maar wil dit nie hier pos nie. Kan jy miskien 'n eposadres aanstuur.
>>
>> Gloudina
>
> Waarna toe??
Liewe ou Lou, na die nuusgroep toe, natuurlik. Maar ek het selfsy epos-adres
reggedokter, en het alreeds met hom hier in
Kanada in verbinding getree.
Die tannie met die grys goed in haar brein.
|
|
|
Re: Op soek [boodskap #29233 is 'n antwoord op boodskap #29209] |
Thu, 09 March 2000 00:00 |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@home.com wrote:
>
> lou wrote:
>
>> @home.com wrote:
>
>> . Ek het informasie van 'n kontak in Kaapstad,
>>> maar wil dit nie hier pos nie. Kan jy miskien 'n eposadres aanstuur.
>>>
>>> Gloudina
>>
>> Waarna toe??
>
> Liewe ou Lou, na die nuusgroep toe, natuurlik. Maar ek het selfsy epos-adres
> reggedokter, en het alreeds met hom hier in
> Kanada in verbinding getree.
>
> Die tannie met die grys goed in haar brein.
Sarkasme weereens gemors ... dêm!
|
|
|