Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Ruiters
Re: Ruiters [boodskap #29200] Di, 07 Maart 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

A.S. Pris wrote:

> Also sprach @home.com
> -> Die Ruiter in die Nag en sy perd.
> -> Wat was sy perd se naam nou weer?
>
> Ryperd... ons ry die pad tesame...
>
> Nee, ek weet nie...
>
> Maar deesdae se ruiters donder van hul perde
> af op Kerkplein

Sit daardie Ruiters nie in die tronk nie?En wat WAS die Ruiter in die
Nag se perd se naam.

Het ek al ooit die storie vertel van my een oom wat boeke
vir Nasionale Pers gelees het (moes in die dertiger of
veertigerjare gewees het) en wat na baie agonie besluit
het dat die manuskrip "Die Ruiter in die Nag" nie geskik
vir publikasie was nie!

Die tannie wie se trane oor haar wange loop.
Vorige onderwerp: op soek na skoolmaats.
Volgende onderwerp: Ruiters
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 15:03:30 MGT 2024