Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Aupair in Amerika
Aupair in Amerika [boodskap #29186] Fri, 03 March 2000 00:00
fan  is tans af-lyn  fan
Boodskappe: 1
Geregistreer: March 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek wil graag November 2000 Amerika toe gaan om 'n Aupair te word. Nou wil
ek net by julle 'n paar dinge uitvind wat my sal help om nie 'n fout te maak
nie:

Die name van agentskappe wat betroubaar is.
Hoeveel is die agentskap se kostes en sluit dit jou vliegtuigkaartjie in?
Watter ure jy werk?
Pas jy net kinders op of maak jy ook huis skoon?
Hoeveel geld kry jy?
Is daar enige plekke wat jy nie sal aanbeveel ek na toe moet gaan nie?
Is daar enige plekke wat jy kan aanbeveel?
Adresse van vriende wat julle daar ken, wat ek dalk daar kan ontmoet.
En verder enige ander inligting wat jy dink belangrik is.

Ek sal dit baie waardeer, want ek is nogal skrikkerig oor die hele saak en
ek wil dubbel seker maak oor ALLES.

November 2000 I want to go to America to become an Aupair. I would like to
ask you a few questions to help me make the right choice.

The names of reliable agencies
How much the agency's fees are and does that include your airline ticket.
What hours do you work?
Do you look after the children only or do you clean the house too.
How much do you get paid?
Is there any places which you wouldn't recommend I go to.
Is there any place you would recommend?
Addresses of friends which you know from there, which I can maybe meet.
And further more any information, which you think, might be of importance.

I will really appreciate it, because I am a bit scared over the whole thing
and I just want to be double certain of EVERYTHING.

--

\|||/
(@@)
ooO_(_ )_Ooo_____
_____|_____|_____|
___|____|_____|____I

SPECTROLAB
Vorige onderwerp: Suid Afrikaanse Immigrasie - Huiswerk vir Ferdi En Gloudina
Volgende onderwerp: Mense Regte en Immigrasie in Suid Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 14:40:43 UTC 2025