Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » berig vir reisiger
berig vir reisiger [boodskap #29161] Tue, 29 February 2000 00:00
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: February 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wil U aanraai vir 'n insig in die geskiedenis van die verskillende bevolkings
groepe in Suid Afrika die boek "Groep sonder grense" deur H.F. Heese van die
West-Kaaplandse Instituut vir Historiese Navorsing te lees. Dit gee in baie
interesante insig oor die samenstelling van die rol en status van die
gemengde bevolking aan die Kaap 1652-1795. Dis 'n publikasie uit 1984 en was
deur die regering van die ou Suid Afrika ongewens. Nie baie mense het dit
derhalwe gelees nie. Hoop dit help.
groete Patrick
Vorige onderwerp: Re: POES & PATRICK SPEAK
Volgende onderwerp: Haiku deur DEON KESTING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 20 02:45:20 UTC 2025