Leendert? [boodskap #29137] |
Fri, 25 February 2000 00:00 |
A.S. Pris
Boodskappe: 27 Geregistreer: January 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Also sprach @home.com
-> > ->. Buitendien, ou Charles, jy is nie wit nie, maar heelwaarskynlik pienk met bruin kolletjies.
A.S. Pris is meer realisties:
-> > Amen, ja. Ons wittes is almal sewe persent
-> > swart. Hier in Suid-Afrika van die jaar 2000
-> > het ons geen probleem daarmee nie. Hoekom het
-> > jy in Kanada, ou antie?
->
Gloudie verstaan nie:
-> Nee, Leendert, ek het nie. Maar ou Charles van derWath daar op die vlaktes van Lambeth en die
-> heuwels
-> van Finchley het. Hy worstel en hy worstel en hy
-> worstel met die teologiese vraag oor hoekom die
-> liewen heer vir ons verskillende kleure gemaak het.
A.S. Pris: Leendert? Wie is dit? Ek wil
rêrig weet, ou antie. Ek's nou maar 'n paar
weke in hierie wyke. Ek ken nie 'n Leendert
hier nie.
|
|
|
Re: Leendert? [boodskap #29147 is 'n antwoord op boodskap #29137] |
Sat, 26 February 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
> Gloudie verstaan nie:
> -A.S. Pris: Leendert? Wie is dit? Ek wil
> rêrig weet, ou antie. Ek's nou maar 'n paar
> weke in hierie wyke. Ek ken nie 'n Leendert
> hier nie.
Forensiese wetenskap wys baie duidelik dingeuit, ou bees.
Also sprach Gloudie
|
|
|
Re: Leendert? [boodskap #29157 is 'n antwoord op boodskap #29137] |
Mon, 28 February 2000 00:00 |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@home.com wrote:
>
>> Gloudie verstaan nie:
>> -A.S. Pris: Leendert? Wie is dit? Ek wil
>> rêrig weet, ou antie. Ek's nou maar 'n paar
>> weke in hierie wyke. Ek ken nie 'n Leendert
>> hier nie.
>
> Forensiese wetenskap wys baie duidelik dingeuit, ou bees.
>
> Also sprach Gloudie
Jy het nou jou naam alle talle kere popo gemaak met jou forensiese
wetenskap Gloudina maar blykbaar leer jy nie?
|
|
|