Re: Tante Gloudina [boodskap #29090] |
Sun, 20 February 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
reisiger wrote:
> Dit is nou genoeg :(
>
Wel, my liewe Draculla, dit word nou tyd dat ons
die kuber-polisie op jou sit. Ek se mos altyd, gee
'n man net genoeg tou, dan hang hy homself so
voor jou oge. Nou begin jy ander impersoneer.
Is jou eie karakterfondamente so swak dat jy
jouself in ander moet giet? Arme ding.
Tant Hessie met die mes in vir die ou papsak-drakietjie
|
|
|
Re: Tante Gloudina [boodskap #29091 is 'n antwoord op boodskap #29090] |
Sun, 20 February 2000 00:00 |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
NOG `n Bewys.......
Nou moet die Polisie ingeroep word....
Siestog, is jou MOOI uitlatings en voorgee nou skielik weer teen die
ou bedeling en dus word jy daarvan kwydgeskeld.
Nee man, vat dit soos hy kom. As jy stilgebly het en die geselskap
oorgelaat het vir grootmense sou daardie harde woorde nooit gebruik
gewees het nie.
Presies soos wat julle is man, Vlug eers, LOK dan uit, en wat dan.....
bel die Polieste.....
Gaan kla eerder oor misdaad in Suid Afrika waar jou comrades so
verkrag en vermoor en los mense uit wat net hulle sê sê omdat hulle
daartoe gedryf word.
Dracula, en vir jou ondersteun ek ook glad nie met daardie tale nie
hoor, so asseblief dink twee keer en koel af. Op die einde van die dag
is dit nie die moeite werd nie..
Frikkie
On Sun, 20 Feb 2000 14:52:02 GMT, @home.com wrote:
> reisiger wrote:
>
>> Dit is nou genoeg :(
>>
>
> Wel, my liewe Draculla, dit word nou tyd dat ons
> die kuber-polisie op jou sit. Ek se mos altyd, gee
> 'n man net genoeg tou, dan hang hy homself so
> voor jou oge. Nou begin jy ander impersoneer.
> Is jou eie karakterfondamente so swak dat jy
> jouself in ander moet giet? Arme ding.
>
> Tant Hessie met die mes in vir die ou papsak-drakietjie
>
|
|
|