Die skisofreniese antie [boodskap #29054] |
Thu, 17 February 2000 00:00 |
A.S. Pris
Boodskappe: 27 Geregistreer: January 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Also sprach @home.com, die skisofreniese
antie in Kanada:
-> So gereeld soos klokslag kry ons hier op hierdie nuusgroepmense soos
-> Dracula (wat nie eens die woord Dracula kan
-> spel nie.) Hulle geskryf is aanmekaargetimmer met vieslike
-> seksuele innuendos. Hulle kry blykbaar (seksuele?) plesier
-> daarin om so te sit en praat.
Natuurlik het Dracula 'n psigiater nodig,
indien nie 'n houtpen deur die hart nie, maar
ai, my antie, dis tyd dat jy 'n seksioloog
gaan spreek.
|
|
|
Re: Die skisofreniese antie [boodskap #29082 is 'n antwoord op boodskap #29054] |
Sat, 19 February 2000 00:00 |
drac...
Boodskappe: 11 Geregistreer: February 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Mnr. Pris
Ek moet erken dat jy my nogal aan die lag gekry het met
hierdie een. Ek dink jy het 'n goeie sin vir humor.
Jou skrywe is waardeerbaar.
Groete
Oom 'Draak'-cula (met die effense oorverhitte mond).
NS. Ek het maar besluit om 'n brandblusser te sluk.
------------------------------------------------------
In article ,
1@2 (A.S. Pris) wrote:
> Also sprach @home.com, die skisofreniese
> antie in Kanada:
>
> -> So gereeld soos klokslag kry ons hier op hierdie nuusgroepmense soos
> -> Dracula (wat nie eens die woord Dracula kan
> -> spel nie.) Hulle geskryf is aanmekaargetimmer met vieslike
> -> seksuele innuendos. Hulle kry blykbaar (seksuele?) plesier
> -> daarin om so te sit en praat.
>
> Natuurlik het Dracula 'n psigiater nodig,
> indien nie 'n houtpen deur die hart nie, maar
> ai, my antie, dis tyd dat jy 'n seksioloog
> gaan spreek.
>
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
|
|
|