Re: Liewe Antie Hessie [boodskap #29047] |
Do, 17 Februarie 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
drac...@my-deja.com wrote:
> Jinne Antie Hessie !
> Gelukkig is my vrou baie tevrede met haar "stout" man.
Ek wonder of jou vrou weet watter vieslike geskryf jy
opdie nuusgroep kwytraak. My ondervinding is dat 'n man
wat so vrylik so vieslik praat, dit ook teenoor sy vrou en
kinders sal doen. So ek is maar jammer vir jou familie.
(As jy werklik 'n vrou en gesin het.) En hoekom sit jy
om halfdrie in die oggend voor die rekenaar, wanneer
jy langs jou beter helfte behoort te wees. Iets klop nie.
Tant Hessie wat 'n rot ruik
>
|
|
|
Re: Liewe Antie Hessie [boodskap #29048 is 'n antwoord op boodskap #29047] |
Do, 17 Februarie 2000 00:00 |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina schreef...
> Luister, 80 persent van die land is sogenaamd "nie-wit" en tagtig
> persent van die V.A.T. (ons noem dit GST hier in Kanada, wat is
> dit in Afrikaans?) word dus deur hulle betaal
Een beetje een foute redenering, Gloudina. Dit zou misschien opgaan voor
onroerendgoedbelasting wanneer 80% van het land in hun eigendom was, maar
niet voor VAT (in Nederland BTW). Dat is afhankelijk van hoeveel geld je
verdient en/of uitgeeft.
Het is wel degelijk mogelijk dat een betrekkelijk klein deel van de
bevolking een groot deel van de belastingen betaalt. In Nederland hebben we
dat gezien in de grote steden, waar in de afgelopen decennia veel mensen uit
hogere inkomensgroepen zijn weggetrokken, zodat de inkomsten uit belastingen
zijn gedaald. Aangezien er tegelijkertijd meer mensen uit lage
inkomensgroepen bijkwamen, die netto meer belasting kostten dan opbrachten,
zijn diverse steden failliet gegaan.
Groeten,
Arthur
|
|
|