Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re - ek het 'n droom
Re - ek het 'n droom [boodskap #28935] Sa, 05 Februarie 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 645
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die tyd het gekom om die Afrika Renaissance se groei te
stimuleer vanaf 'n padda sprong. En 'n kwantum sprong vorentoe
te neem.

Die reisiger glo aan gelyke geleendhede vir almal. Daarom is dit
moontlik dat in die Nuwe Suid Afrika binne die volgende 20 jaar
'n President van Europese afkoms, aan hoof van sake wees.

Miskien, maar hoogs onwaarskynlik, sal in die Nuwe Suid Afrika
binne die volgende 10 jaar 'n President van Europese afkoms aan
hoof van sake wees.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Re - ek het 'n droom [boodskap #29062 is 'n antwoord op boodskap #28935] Do, 17 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 645
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dit is moontlik dat daar in Zimbabwe 'n President van Europese
afkoms in beheer van sake kan wees, voordat 'n President van
Europese afkoms in beheer van sake kan wees in die Nuwe Suid
Afrika.

Vorige onderwerp: waar moet ik zijn
Volgende onderwerp: Re - Slang wat wapens invoer, volgens Siener van Rensburg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 22:07:52 MGT 2024