Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die NSO is dood
Die NSO is dood [boodskap #28900] Wo, 02 Februarie 2000 00:00
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet ek kom nie meer dikwels hier nie. Maar was daar enige
kommentaar oor die feit dat die NSO nie meer bestaan nie? Of oor
wat Ben Ngubane glo te sê gehad het - soos aangehaal in die
Netweergawe van die Beeld? Die NY Times op die Web het 'n
langerige artikel gehad - m.i. bevooroordeeld - waar ek die
eerste keer daarvan gehoor het. Vandag se Web-Beeld skets ook
nie 'n mooi prentjie van die NSO nie.

Dink iemand dit maak saak - of nie?

Vorige onderwerp: Waar is Marius (D.M.) de Wet vandag?
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Afrika Ontwikkelings Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 20:34:03 MGT 2024