Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Leer Windows98 NOU IN AFRIKAANS!!
Leer Windows98 NOU IN AFRIKAANS!! [boodskap #28300] Sa, 04 Desember 1999 00:00
Ben Groenewald  is tans af-lyn  Ben Groenewald
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Interaktiewe multi-media opleiding in Windows98 en
die Internet via CD nou beskikbaar vir almal wie graag
in AFRIKAANS wil leer. Ideaal vir die hele gesin. Ook
opvoedkundige rekenaarspeletjies in AFRIKAANS vir
voorskoolse tot standerd 1 kinders. Skakel Ben
Groenewald vir verdere inligting by 0832665494.
Vorige onderwerp: Programmatuur
Volgende onderwerp: Afrikaanse alternatieven voor computer termen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 17:28:58 MGT 2024