Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dink SAFM die reisiger is Tops ?
Dink SAFM die reisiger is Tops ? [boodskap #28245] Mon, 29 November 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 645
Geregistreer: July 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die reisiger hou nogal van die advertensie van die bokser in die kryt,
wat na Vreemde Vlieende Voorwerpe ("UFOs") verwys. Hy praat van 'n ou
wat glo 'n "rekenaar program" gebreek het. En sy geheime wapen -
"Vandag en 2000 jaar gelede".

Eers was die antwoord: Sit jêm om so 'n ou se bek. Struwwelpeter is reg
- oppas wanneer 'n uroloog jou 'n drankie aanbied.

"Terug na die Voorbeeld van 2000 jaar gelede" was die begin. Die
reisiger moet ook leer om na die Voorbeeld terug te keer.

Geseende Kersfees, en beste wense vir 'n super suksesvol Millenium. :)

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Vorige onderwerp: Toekoms Advies: ANC ondersteuning te verhoog. Was: Vergifnis
Volgende onderwerp: Radio-beheerde vliegtuie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 12 10:31:28 UTC 2025