Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Radio Lelystad in Nederland vraag hulp
Radio Lelystad in Nederland vraag hulp [boodskap #28072] Sun, 21 November 1999 00:00 na volgende boodskap
mera...  is tans af-lyn  mera...
Boodskappe: 16
Geregistreer: November 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hallo almal

Ek het toestemming gekry van Radio Lelystad in nederland om 'n serie
programme te maak oor ZA.
Ek het egter geen tegniese kennis laat staan nog skryftalent enz.
enz. Graag wil ek weet of hier mense is wat sal wil bydrae vir so 'n
radioprogram.

Die gesprekke en besprekings sal 80% Nederlands wees en 20% Afrikaans.
U bydrae in Afrikaans is uiters welkom.

groeten uit Lelystad
Michiel
Re: Radio Lelystad in Nederland vraag hulp [boodskap #28212 is 'n antwoord op boodskap #28072] Sun, 28 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
David Eerdmans  is tans af-lyn  David Eerdmans
Boodskappe: 10
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Junior Lid
Michiel Erasmus schreef in artikel
...
> Hallo almal
>
> Ek het toestemming gekry van Radio Lelystad in nederland om 'n serie
> programme te maak oor ZA.

Interessant. Helaas hier in mijn woonplaats niet te ontvangen. :-(

> groeten uit Lelystad
> Michiel
>

Ik heb hier op een website (ik neem aan e1n van jou) al iets over gelezen,
maar ben het URL kwijt. Zou je dat ff kunnen posten?

In ieder geval succes met je programma...!

Happy surfing,
David Eerdmans
Vorige onderwerp: Besoeke aan Piramiedes - advies vir die pad vorentoe
Volgende onderwerp: Dankie Departement 3 en Majestic 12
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 05:12:30 UTC 2024