Aan Gloudina: Re opstanding van die vlees [boodskap #27922] |
Wo, 10 November 1999 00:00 |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ps 121 - Op pad. 'n Bedevaartslied! :)))
Tot dan:
Het vroulief al agtergekom - Wanneer 'n mens kreatief is, verdwyn die
begeerte, bv. wanneer 'n mens skilder, and totaal daarin absorbeer
raak. Osho verduidelik - en die reisiger stem daarmee saam - in diepe
kreatiwiteit word 'n mens selibaat! :)
Wat dink Gloudina? Die Boeddhiste reken 'n mens moet dit waarneem. :)
Just remain aware of oneself, all the time. :)
|
|
|