Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Johannesburg
Johannesburg [boodskap #27908] Mon, 08 November 1999 00:00
Colin McElroy  is tans af-lyn  Colin McElroy
Boodskappe: 16
Geregistreer: May 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek het die naweek ', Indier fliek gaan kyk by die Good Hope
entertainment centre in Mark Straat en net weereens opgelet hoe totaal
leeg en fucked up Johannesburg se middestad is.

Wat doen die stadsvaders daaroptrent?

Wat doen die regering op plaaslike en nasionale vlak daaromtrent?

Fokkol.

Niks.

Wat eens die rykste stad op die kontinent was, is nou die
onwelriekendste stad op die kontinent. Die wit salpetervlekke van
menslike urine slaan op die pilare van groot statige geboue uit en is
besig om die fondasies van wolkekrabbers weg te vreet.

Ek sien die Carlton sentrum het nuwe staalheinings reg rondom. Seker
om te keer dat mense nie die gebou ompis nie.

....sal nogal ironies wees as dit met een of ander ou beton reus moet
gebeur......

Viva nuwe Suid Afrika met al sy pisvlekke en afval in die strate...
Vorige onderwerp: Oor en weer gekruisde pos
Volgende onderwerp: 666 en 999 - Sien julle wat ek sien?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 01:36:16 UTC 2024