Re - Siener [boodskap #27816] |
Tue, 02 November 1999 00:00 |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hou die Pers dop vir verdere besonderhede.
Die Regering bly behoue - dit moet net.
Ondersteun Vrymesselaars en die Regering en kry 'n beter Siener - vir
almal.
|
|
|
Re: Re - Siener [boodskap #27854 is 'n antwoord op boodskap #27816] |
Thu, 04 November 1999 00:00 |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article , reisiger
wrote:
> Hou die Pers dop vir verdere besonderhede.
> Die Regering bly behoue - dit moet net.
> Ondersteun Vrymesselaars en die Regering en kry 'n beter Siener -
> vir
> almal.
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
> Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!
Die doel van hierdie bydrae is 'n poging om die aantal Politieke Partye
binne in die Parlement van die Nuwe Suid Afrika te verminder na omtrent
vier. :)
Eendrag maak mag. :)
Sien is glo. :)))
Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)
Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
Een vir almal en Almal vir een. :) Goddelike handelinge bewys die
bestaan van God. :)
Staan op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe, asof dit U
laaste geleendheid sal wees. :)
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Onbaatsugtige diens
waarborg die beste geluk. :)
Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)
Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche benodig
Perfeksie. :)
P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
|
|
|