Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Farmaseutiese Industrie is onskuldig
Farmaseutiese Industrie is onskuldig [boodskap #27797] Tue, 02 November 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 645
Geregistreer: July 1999
Karma: 0
Senior Lid
Aan die storting van medisinale afval in die Kaapse Vlaktes.

Diegene wat dit gedoen het, probeer die Farmaseutiese Industrie die
skuld gee, wat niks daarmee te doen gehad het nie.

Hierdie verworplike handeling is ten doel om genesing d.m.v. Urine
Terapie te blokkeer, vir die Nuwe Suid Afrika, wat dit brood nodig het.

Wil graag groot onverskoning vra vir die direkte en / of indirekte
inkriminering van die broodnodige Farmaseutiese Industrie. Apologie
word aangeteken. Vergewe asb.

Wil graag die Farmaseutiese Industrie bedank vir die onbaatsugtige
ondersteuning die afgelope jare, vandag, en veral vir die toekoms. :)
Byvoorbaat baie dankie. :)))

Vorige onderwerp: Procter & Gamble - advies vir die pad vorentoe
Volgende onderwerp: Truth is stranger than fiction.....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 02:09:09 UTC 2024