Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die Empire wat berus op leuens
Re: Die Empire wat berus op leuens [boodskap #27702] Tue, 26 October 1999 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: July 2000
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum wrote in message 7v1g7a$59m$1...@kendy.up.ac.za>...

> @sympatico.ca wrote in message
> ...

> Rhodes se grootste aanhanger skryf:

>> Om my van "Empire-sentimente" te beskuldig, is weer deel van jouaanhoudende
>> metode om almal wat nie met jou enge standpunte saam-
>> stem nie, af te rakel as iets slegs. Dit pas in by die neerbuigende
>> manier waarmee jy van mense uit ander dele van die land praat.

> Gee assebleif 'n voorbeeld van die "neerbuigende manier waarop [ek] van
> mense uit ander dele van die land praat", Gloudina.

> As jy dit nie doen, nie, bevestig jy natuurlik bloot dat jy lieg.

Geen reaksie - jy het dus bloot gelieg.

>> en heelwaar-
>> skynlik ander families wat afstammelinge van die Voortrekkers
>> was en dus militant teenoor die swart bevolking van die oostelike
>> dele van die land was, en teen die "uitlanders," maak nog nie dat
>> ander mense in dieselfde atmosfeer van antipatie grootgeword het
>> as wat jy blykbaar voel dis jou roeping in die lewe om te verkondig
>> nie.

> Gee asseblief 'n voorbeeld van die "atmosfeer van antipatie" wat ek
> verkondig, Gloudina.

> As jy dit nie doen nie, erken jy natuurlik dat jou stelling hierbo bloot
> leuenagtig is, né!

Ook geen reaksie nie. Weer gelieg, dus.
Vorige onderwerp: Re: A Threat to Us
Volgende onderwerp: Pateties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 02:03:07 UTC 2024