" Seekoevlei " deur NP van Wyk Louw [boodskap #4432] |
Fri, 24 March 2006 01:45 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
SEEKOEVLEI
N.P. van Wyk Louw
Die swart bleshoenders dryf verby
agter die skraal wit riet
en die hele grys vleilandskap word
vol óu verdriet
ek staan weer by 'n wit poel
waar 'n wintermiddag sneeu
en ek is klein en hoor verskrik
'n jakkals uit die rante skreeu
|
|
|
Re: " Seekoevlei " deur NP van Wyk Louw [boodskap #4437 is 'n antwoord op boodskap #4432] |
Fri, 24 March 2006 03:40 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Anti - plaas asb weer die gedig oor die afsterwe van Wilhelm Knobel
hier. Ek's besig om daaraan te herkou.
Mens kry baie min gedigte wat op die dood fokus - ek is nie so seker
dat dit is waaroor dit in die gedig gegaan het nie, eintlik seker meer
oor die nagelate gevoelens.
|
|
|