Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » I is , of I am ?
I is , of I am ? [boodskap #26995] Mon, 04 October 1999 00:00 na volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Kan mens in Engels " I is...." sê, of moet dit altyd " I am ... " wees ?
Re: I is , of I am ? [boodskap #27026 is 'n antwoord op boodskap #26995] Tue, 05 October 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Desert Fox  is tans af-lyn  Desert Fox
Boodskappe: 9
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Heeltemal korrek.
I am word te alle tye gebruik, behalwe wanneer jy na die negende letter
van die alfabet verwys.

skryf in boodskap news:37F92853.C0D6B9E0@sympatico.ca...
> Kobus Pietersen wrote:
>
>> Kan mens in Engels " I is...." sê, of moet dit altyd " I am ... "
wees ?
>
> " I am " is tog seker net wanneer jy met die werkwoord "to be" werk.In die
> volgende sin " I is one of the letters of the alphabet" is "I is.."
> dan wel toegelaat, sou ek dink.
>
> Gloudina
>
Re: I is , of I am ? [boodskap #27027 is 'n antwoord op boodskap #26995] Tue, 05 October 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: June 2003
Karma: 0
Volle Lid
I is a letter in the alphabet, Kobus

*************

Kobus Pietersen skryf in boodskap news:7tb7mj$kdn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan mens in Engels " I is...." sê, of moet dit altyd " I am ... " wees ?
>
Re: I is , of I am ? [boodskap #27028 is 'n antwoord op boodskap #26995] Tue, 05 October 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: August 1999
Karma: 0
Senior Lid
In SA is dit soos volg -

I is something you poke out when you have lost your own !

@sympatico.ca wrote in message
...
> Kobus Pietersen wrote:
>
>> Kan mens in Engels " I is...." sê, of moet dit altyd " I am ... " wees ?
>
> " I am " is tog seker net wanneer jy met die werkwoord "to be" werk.In die
> volgende sin " I is one of the letters of the alphabet" is "I is.."
> dan wel toegelaat, sou ek dink.
>
> Gloudina
>
Re: I is , of I am ? [boodskap #27084 is 'n antwoord op boodskap #26995] Wed, 06 October 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barrie  is tans af-lyn  Barrie
Boodskappe: 40
Geregistreer: October 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ja! Wat van "My eye (foneties) is sore", of, : "I is the 9th letter of the
alphabet"?
Barrie.
Kobus Pietersen wrote in message ...
> Kan mens in Engels " I is...." sê, of moet dit altyd " I am ... " wees ?
>
Re: I is , of I am ? [boodskap #27392 is 'n antwoord op boodskap #26995] Fri, 15 October 1999 00:00 Na vorige boodskap
James Lee  is tans af-lyn  James Lee
Boodskappe: 1
Geregistreer: October 1999
Karma: 0
Junior Lid
'I is' is sometimes used in black American dialects. There is a song that
starts 'Is you is, of is you ain't, my baby?'.

Groetjes van een surfende rooinek.

James Lee
Vorige onderwerp: holland zoekt muyen muijen
Volgende onderwerp: Re: Apartheid and the Afrikaner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 02:05:15 UTC 2024