Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hulp oor oud presidente
Hulp oor oud presidente [boodskap #26686] Wed, 22 September 1999 00:00 na volgende boodskap
hitler  is tans af-lyn  hitler
Boodskappe: 4
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Kan iemand my dalk help met inligting oor ons oud eerste ministers en gewese
staatspresidente.Die inligting wat ek soek is soos hulle geboorte datums,hoe
hulle grootgeword het,hoe hulle in politiek begin belangstel het,en laastens
wanneer hulle oorlede is en hoe.

Baie dankie
mail my asb by
hit...@internext.co.za
Re: Hulp oor oud presidente [boodskap #27001 is 'n antwoord op boodskap #26686] Mon, 04 October 1999 00:00 Na vorige boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
hitler wrote in message ...
> Kan iemand my dalk help met inligting oor ons oud eerste ministers
Matthews Phosa, Tokyo Sexwale, Hernus Kriel, en nog 'n paar

> en gewese staatspresidente.
Nelson Mandela

> hoe hulle grootgeword het,
aangehou groei

> hoe hulle in politiek begin belangstel het,
regte begin studeer
Vorige onderwerp: Vir my vriend Ferdi - UDM en FA se "samesmelting"
Volgende onderwerp: Ministers en geld ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 17:57:22 UTC 2024