Bezoek aan SA [boodskap #26039] |
Thu, 09 September 1999 00:00 |
Marc Vermeersch
Boodskappe: 25 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Wat is die beste tijd om Zuid Afrika te bezoeken in de lente aldaar
ook voor bezoek botanica tuinen
graag informatie bezienswaardigheden
vele dank,
Marc.
|
|
|
Re: Bezoek aan SA [boodskap #26225 is 'n antwoord op boodskap #26039] |
Mon, 13 September 1999 00:00 |
Muru
Boodskappe: 2 Geregistreer: September 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek is nie 'n kenner van botanika nie (en ook nie Nederlands nie), maar ek
sal wel antwoord voor die boodskap totaal verdwyn:
Beste tyd is vir lente is seker lente. Dit wil sê September tot November.
Probeer ten alle koste 16 Desember en daarna vermy aangesien die vakansie
seisoen dan in volle swang is.
Watter tuine ? Kirstenbosch in Kaapstad is 'n absolute moet. Daar is wel
ander tuine in soos die Johannesburg Botaniese tuin waar daar twee arende
nes gemaak het en op party dae gesien word, maar geen is so indrukwekkend
soos Kirstenbosch nie.
Hoop jy geniet die besoek
Muru
Marc wrote in message ...
> Wat is die beste tijd om Zuid Afrika te bezoeken in de lente aldaar
>
> ook voor bezoek botanica tuinen
> graag informatie bezienswaardigheden
>
> vele dank,
> Marc.
>
|
|
|
Re: Bezoek aan SA [boodskap #26260 is 'n antwoord op boodskap #26039] |
Tue, 14 September 1999 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 9 Sep 1999 20:56:13 +0200, "Marc" wrote:
[/color]
> ook voor bezoek botanica tuinen
> graag informatie bezienswaardigheden>>
Jy moet besluit waar jy wil gaan, wat jy wil sien.
Byvoorbeeld: Die Kruger Wildtuin is beter in die winter.
Die Kaapse Suidkus en tuinroete is beter in die laat somer.
Die Karoo is seker die beste in vroee lente of helfs. NIE in die somer
nie.
Die Kaap is die beste laat somer.
Johannesburg is die beste in die vroee somer of herfs.
Natal is die beste in en om die winter eerder as in die somer.
So, besluit waar jy wil gaan en kies dan die tyd.
|
|
|
|
Re: Bezoek [boodskap #90469 is 'n antwoord op boodskap #26039] |
Wed, 18 February 2004 08:13 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee
--
Annette
"Anonymous" skryf in boodskap news:16d5b2d40bd864ba152397fae3113e16@paranoici.org...
> Ek wilje bezoek joue plik ein dog. Iz ditz die lekkerj plekz?
>
> Hlj ze daar ist zu feel boere mense daarin - iz ditj waar?
>
> Izj die vuil boere mense nou nog die groet baase daarin Hmmmzj?
>
|
|
|
Re: Bezoek [boodskap #91025 is 'n antwoord op boodskap #26039] |
Sun, 07 March 2004 10:44 |
Rhino
Boodskappe: 32 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hi Raider, is tru what they say about u mudder, Hey?
"Anonymous" skryf in boodskap news:16d5b2d40bd864ba152397fae3113e16@paranoici.org...
> Ek wilje bezoek joue plik ein dog. Iz ditz die lekkerj plekz?
>
> Hlj ze daar ist zu feel boere mense daarin - iz ditj waar?
>
> Izj die vuil boere mense nou nog die groet baase daarin Hmmmzj?
>
|
|
|