Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vrou se Immigrasie
Re: Vrou se Immigrasie [boodskap #25954] Tue, 07 September 1999 00:00
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: August 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jou vraag is nie geldig nie.

>> |
>> |En hoe stel jy voor moet gewerk word sodat jou vrou
>> |voorkeurbehandeling kry bokant swart Afrikane wat ook hierheen wil
>> |immigreer EN en ons behou die beginsel van gelykheid voor die reg?
>> |
>> |
>> Baie van die lande wat jy so lekker aanhaal het kwalifikasie vereistes - nie
>> almal word voor die voet toegelaat nie - beter gekwalifiseerder mense kry
>> voorkeur. So ook mense wat getroud is met landsburgers.>>
>
>
> Die vraag staan steeds.
>
Re: Vrou se Immigrasie [boodskap #25955 is 'n antwoord op boodskap #25954] Tue, 07 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: August 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Thu, 2 Sep 1999 16:06:54 +0200, "Francois de Wet"
> wrote:
>
> jy wil my
>> oor dieselfde kam skeer as die boorlinge van die noorde.>>
>
> En hoe stel jy voor moet gewerk word sodat jou vrou
> voorkeurbehandeling kry bokant swart Afrikane wat ook hierheen wil
> immigreer EN en ons behou die beginsel van gelykheid voor die reg?
>
Maklik Ferdi, hulle is nie gelyk voor die reg nie. Hulle is migrante en sy
is 'n immigrant. Sy is wettiglik hier en meeste van hulle is onwettig. Sy is
getroud met SA burger en meeste van hulle gaan elke Kersfees huis toe op die
trein wat Binnelandse Sake voor betaal.

Teen Januarie werk hy reeds weer in jou tuin.
Vorige onderwerp: Ander profesiee oor SA
Volgende onderwerp: Drie Geslagte" deur ELISABETH EYBERS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 16:13:38 UTC 2024