Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Nelspruit
Re: Nelspruit [boodskap #25950] Mon, 06 September 1999 00:00 na volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: January 1999
Karma: 0
Senior Lid
Cindy wrote:
>
> Nelspruit Kook

Wragtag ne? En dit is nog nie eers heeltemal somer nie!
Re: Nelspruit [boodskap #93210 is 'n antwoord op boodskap #25950] Mon, 24 May 2004 23:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ou frik, al hierdie berigte was in Afrikaanse koerante, is dit nodig om dit
in Ingels hier te plaas. Ek wil nou nie 'n gloudinisme pleeg nie, maar
yaslaaik ouboet.

Soois wat homself nou weer blootstel

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:n6f4b0lm3pe3f5ai7u1hquda4h89fabfn8@4ax.com...
> Nelspruit - An elderly man with a pulverised jaw and a gaping wound
> to his knee stumbled through the night in search of help after he
> and his wife were shot in a farm attack in Mpumalanga.
>
> Julius de Klerk, 72, an Amersfoort farmer, struggled for two hours
> on crutches to reach a neighbouring farm to get help for his badly
> wounded wife, Rina, 59.
>
> This was the fourth farm attack in one week, three of which took
> place in Mpumalanga.
>
> The couple, who have been married for four years, were attacked at
> about 19:00 on Sunday night.
>
> Three men waited for De Klerk at the back door to their house. The
> security gate was locked.
>
> When he opened the door to let the dogs out, they opened fire on
> him.
>
> "They shot him through the gate. Without a warning and without a
> question. Simply in cold blood," said Bettie Lotz, Mrs De Klerk's
> daughter.
>
> De Klerk, who had a knee replacement operation last week, collapsed
> on the spot. The robbers bent open the security gate and entered the
> house. Mrs De Klerk tried to flee, but they shot her in the groin.
>
> After the robbers looted the house and made their getaway in the
> couple's bakkie, De Klerk went in search of help. At this point, Mrs
> De Klerk had already lost consciousness.
>
> When the commando's reaction unit arrived at the house at about
> 22:00, Mrs De Klerk had bled to death.
Re: Nelspruit [boodskap #93212 is 'n antwoord op boodskap #93210] Tue, 25 May 2004 03:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
"MoerFie" skryf

> Ou frik, al hierdie berigte was in Afrikaanse koerante, is dit nodig om dit
> in Ingels hier te plaas. Ek wil nou nie 'n gloudinisme pleeg nie, maar
> yaslaaik ouboet.

Ja-nee, Francois, sê vir hom. Dit laat my net
somtyds wonder: hierdie mense wat so aan
die "Boerenasie" en die Volksfront en dié
dinge behoort, hoekom gebruik hulle so knaend
Engels. Word hulle deur instansies uit die buiteland
geldelik gesteun?

Gloudina
Re: Nelspruit [boodskap #93230 is 'n antwoord op boodskap #93212] Tue, 25 May 2004 10:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: August 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis natuurlik julle keuse om dit te lees of nie.
Re: Nelspruit [boodskap #93251 is 'n antwoord op boodskap #93230] Tue, 25 May 2004 22:06 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Absoluut.

Ek het dit klaar gelees, Gisteroggend se Beeld

Soois

"Spencer" skryf in boodskap news:fcFsc.9927$XI4.355425@news.xtra.co.nz...
> Dis natuurlik julle keuse om dit te lees of nie.
>
Vorige onderwerp: Kitsopname
Volgende onderwerp: AapTwak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 09:40:04 UTC 2025