Re: Wat is die doel (PAT en Leendert) ??? [boodskap #25588] |
Thu, 26 August 1999 00:00 |
Oom Hans
Boodskappe: 83 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Leendert van Oostrum sê
> Is nie!
>
> _Ek_ het die laaste oorveeg gegee in daardie geveg!
>
Mag wees - maar jy was reeds plat op jou rug en jou veeg was mis.
En Bees het my vir 'n "askar" benoem na aanleiding hiervan.
:-))))))
> (Ek weet, want ek gee _altyd_ die laaste oorveeg :-)
>
Vriendelik ook hiervandaan
en sterkte
Omie
|
|
|
Re: Wat is die doel (PAT en Leendert) ??? [boodskap #25589 is 'n antwoord op boodskap #25588] |
Thu, 26 August 1999 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
"Hans" wrote:
>
>>
> Omie.
>
> NS.
> Nee. Leendert het my NIE betaal om bostaande te skryf nie. Ek gee net
> krediet waar dit toekom. Die laaste wat ons paadjies gekruis het, het ek
> hom nog 'n oorveeg gegee.
Is nie!
_Ek_ het die laaste oorveeg gegee in daardie geveg!
(Ek weet, want ek gee _altyd_ die laaste oorveeg :-)
Groete, Leendert
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
|
|
|