Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Heuning likeur resep
Heuning likeur resep [boodskap #25488] Ma, 23 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Enige iemand vir my 'n heunning likeur resep?

Ek het so twee jaar terug 'n bottel in Vredendal gekoop - blykbaar
gemaak van Heuning en Mampoer - lekker man - met 'n goeie skop.
Re: Heuning likeur resep [boodskap #120806 is 'n antwoord op boodskap #25488] Sa, 06 Oktober 2018 20:24 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Bestanddele vir heuninglikeur:

1 liter wodka
350 g heuning (500 g werk blykbaar ook)
5 naeltjies, grof gekap
½ vanieljeboon, in die lengte gesny

Metode:

1. Gooi die naeltjies, vanieljeboon en wodka in 'n houer en laat 24 uur staan.
2. Dreineer tot skoon en roer heuning in. Hou aan met roer tot als goed gemeng is.
3. Bedien koud.
Vorige onderwerp: Gebakte sagopoeding
Volgende onderwerp: Melkkos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 23:06:31 MGT 2024